‘Mbumba het nie ‘n idee gehad wat hy onderteken nie’

Die Verdrag vir die Toekoms, wat op 22 September deur die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, Namibië ingesluit, aanvaar is, doen ‘n beroep op staats- en regeringshoofde om 56 konkrete stappe te neem om huidige en toekomstige geslagte te beskerm. Henk Mudge, die president van die Republikeinse Party sê die verdrag is ‘n nuwe wêreldorde en het sy kommer daaroor uitgespreek.

Volgens Mudge verstaan president Nangolo Mbumba nie wat hy geteken het nie.