Kenner sê oor beloftes – ook Swapo s’n, na 34 jaar aan bewind

Reaksie word ontvang op die LPM se manifes. Groot beloftes word gemaak soos 1 500 Namibiese dollar maandeliks vir drie jaar aan 500 000 Namibiërs wat akute honger in die gesig staar. Daar word 500 miljoen dollar vir sportontwikkeling en 200 miljoen dollar vir die kunste beloof, sowel as ‘n oumenspensioen van 3 000 dollar en kindertoelaag van 2 000 – maandeliks. Politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

En op Swapo se beloftes wat weer die naweek gemaak is, het Kamwanyah dit te sê gehad.