‘Voëls mag sing in Kaboel, vroue nie’

Meryl Streep in ‘n toespraak op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering in New York haar stem bygevoeg oor die Taliban se menseregte vergrype in Afghanistan. Sedert die land in Augustus 2021 weer onder die Taliban se beheer gekom het, is die regte van vroue erg ingeperk. Streep sê die internasionale gemeenskap kan nie sy rug op die vroue draai nie.