Clinton sê Hamas wil konflik uitbrei

Die oud-minister van buitelandse sake in Amerika, Hillary Clinton, het met Fareed Zakaria van CNN gepraat oor die dryfvere vir die konflik in die Midde-Ooste, veral tussen Hamas en Israel. Sy sê Hamas poog om ‘n groter konflik te veroorsaak…