Ramaphosa het verskeie opsies met NVG

Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê president Cyril Ramaphosa se oproep vir voorstelle om oplossings te vind vir die besware teen die Nasionale Gesondheidsversekering moet aangegryp word. Die president het die NGV vóór die verkiesing in Mei onderteken, hoewel dit is nog nie gepromulgeer en in werking gestel is nie. Makone Maja van die instituut sê ‘n aantal alternatiewe vir die NGV wat Ramaphosa kan oorweeg, sluit in bekostigbare mediese fondse, verpligte mediese fondse vir die formele sektor en gesondheidskoepons: