Linuc-masjien vir kankerpasiënte in Kaap
Die Oos-Kaapse LUR vir Gesondheid, Ntandokazi Capa, sê die eerste kankerpasiënte sal Donderdag by die Livingstone Hospitaal in die Baai met ʼn nuwe Linac-versnellermasjien van 60 miljoen Namibiese Dollar behandel word. Die masjien vervaardig hoë-energiedeeltjies of golwe in die vorm van strale wat kankerselle vernietig of beskadig. Die LUR se woordvoerder, Mkhululi Ndamase, sê die nuwe masjien sal ʼn groot bydrae lewer om kankerpasiënte in die westelike deel van die provinsie te behandel:
Mkhululi Ndamase Dinsdag