Trump looi Harris se immigrasie-beleid

Die voormalige Amerikaanse president en Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het sy Demokratiese teenstander, Kamala Harris, se immigrasiebeleid veroordeel en haar as ʼn mislukte grens-tsaar beskryf. Hy het die VSA-Mexiko-grens in Arizona besoek. Volgens die jongste data is die aantal onwettige immigrante wat die VSA-Mexiko-grens oorsteek, die afgelope paar maande die laagste in jare. Trump het sy belofte herhaal om die grens te sluit en miljoene mense te deporteer: