Zuma sê swartmense moet samehorigheid toon
Die leier van die MK-party Jacob Zuma het die belangrikheid herbevestig van samehorigheid onder swartmense in die stryd teen rasse-ongelykheid. Zuma het tydens ‘n nuuskonferensie die historiese en voorslepende stryd van swartmense uitgelig en beklemtoon eenheid is noodsaaklik om sistemiese onderdrukking te oorkom. Hy sê die MK-party is verbind tot swart bevryding en pleit vir kollektiewe optrede teen rasse-teenstrydighede en -ongeregtighede: