Innoverende mediese diens in Namibië bekend gestel

Infinity Medical Concierge is ‘n innoverende, tegnologies-gedrewe oplossing wat met jou saamwerk om jou gesondheid soos ‘n waardevolle bate te bestuur. Dit is is die eerste diens van hierdie soort op die Afrika-vasteland. Dis is ‘n innoverende stelsel wat mediese sorg in die vooruitsig gestel, waarin ‘n pasiënt se gesondheidsrisiko’s vroeg en proaktief bestuur kan word. Die diens word nou in Namibië bekend gestel. Antony Seeff, die hoof operasionele beampte het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.