Berugte Brockerhoff kom môre weer voor

Vermeende stroper Derick Brockerhoff en sy makker Markus Rooinasie sal môre in die Windhoek-landdroshof na hulle in April borg geweier na hulle met ‘n koedoe en gemsbok karkas oos van Windhoek gevang is. Brockerhoff blyk om vermoedelik ‘n reeksstroper te wees en Kosmos 94.1 Nuus is in besit van 24 klagtes, waaronder dwelmhandel ook, teen hom in verskeie howe regoor die land. Hennie Brisley die voorsitter van die Windhoek-streekslandbou-unie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat met ‘n opdatering van die jongste. Die saak sou in die streekhof voorgekom het met alle sake bygevoeg, maar vir nou verskyn hy eers weer in die laerhof.