Verbruikersregte moet in wetsontwerp vervat word

Die handel-ministerie het ‘n werkswinkel met belanghebbendes aangebied om die private sektor by die konsepwetsontwerp op verbruikersbeskerming te betrek. Verbruikers word ietwat beskerm teen gewetenlose sakepraktyke deur sommige markregulerende liggame soos Cran en Namfisa, maar die publiek en aktiviste vra al lank vir ‘n omvattende wetsontwerp. Eliphas Simon, voorsitter van die Black Business Leadership Network van Namibië, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…