VN veroordeel Russiese aanvalle ten sterkste

Die Verenigde Nasies se Noodhulp-verligtingskoördineerder, Joyce Msuya, het die jongste Russiese aanvalle op Oekraïne veroordeel. Russiese missielaanvalle Maandag op verskeie teikens in Oekraïne het 38 mense, insluitend vier kinders gedood. Die aanvalle het twee van die land se hoof spesialishospitale vir kinders en vroue getref. Msuya sê die voorvalle is deel van ‘n ontstellende patroon van aanvalle op gesondheidsdienste en burgerlike infrastruktuur: