Koshuisfooi bly onveranderd in derde termynJuly 27, 2021

Met Namibiese skole wat op 4 Augustus weer gaan heropen, het die onderwysministerie aangekondig dat koshuisfooie vir die derde termyn onveranderd sal bly. Koshuiskinders keer op 3 Augustus na koshuise terugr en koshuispersoneel en –onderwysers op 2 Augustus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *