LPM se Seibeb, Edsin Isaaks bedank

Die LPM-adjunkleier, Henny Seibeb, en LPM parlementslid Edson Isaaks het uit die party en die parlement bedank, te midde van ‘n langdurige vete met partyleier Bernadus Swartbooi. Seibeb se posisie in die party het onhoudbaar geword nadat hy glo die LPM ‘n “Nama-party” genoem het. Hy is gevra om hom van die uitlatings te distansieer, maar het na bewering geweier. Swartbooi reageer op die bedankings.