Unam nagraadse studie aansoeke nou oop

Unam het aangekondig dat aansoeke vir nagraadse studies en volwasse ouderdomtoelating nou beskikbaar is. Belangstellende kandidate kan alle verwante inligting op die Unam-webwerf kry en kan ook aanlyn aansoek doen. Simon Namesho, die Unam-woordvoerder het al die besonderhede.