Droogte, jou finansies en landsburgers se gemoed

Die droogte in Namibië gaan vir ‘n geruime tyd die nuus oorheers en daar word ‘n negatiewe rippel effek op die ekonomie voorspel. Al probeer ons hierdie harde realititeit ontduik gaan verbruikers dit behoorlik aan hulle sakke voel. Die stremmende nagevolge van die toestande gaan verseker ook die Bruto Binnelandse Produk sterk beinvloed Kosmos 94.1 het gaan aanklop by Martin Inkumbi, hoofuitvoerende beampte van die Staat se pensioenfonds GIPF.