Visumvereistes sal toerisme raak – ekonoom
Die regering gaan visumvereistes instel vir lande wat nie sy visum-vrystellingsgebare terugbetaal nie. Burgers van moontlik 37 lande, insluitend Duitsland, Oostenryk, Finland en Australië, sal nie meer visumvrye toegang tot Namibië geniet nie. Die besluit het ten doel om gelyke behandeling tussen nasies met betrekking tot visumregulasies te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Halleluya Ndimulunde, ‘n ekonoom by Simonis Storm, oor die moontlike impak op die toerismesektor.