Plaaslike Suid-Afrikaners kan nog vandag in Windhoek stem

Suid-Afrikaners wat in Namibië woon het nog vandag kans om hulle stemme uit te bring in die buurland se verkiesing. Daar is 744 Suid-Afrikaners wat plaaslik geregistreer om hier te stem. Hulle kan nog tot sewe-uur vanaand hul stem uitbring by die Suid-Afrikaanse Hoë Kommisariaat in Windhoek. Die stembus het om pas oopgemaak.