24% van Covid-toetse vandag positiefJuly 23, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 49 Covid-sterfgevalle in nege distrikte aangekondig, asook 609 nuwe gevalle uit 2 505 toetsuitslae, wat ‘n positiewe koers van 24 persent is. In die groep is 45 leerders, 11 onderwysers, ses studente en 15 gesondheidswerkers. Daar is nou 21 523 aktiewe gevalle, waarvan 537 pasiënte in hospitale is en 116 in intensiewesorgeenhede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *