Wes-Kaap nog nie uit kloue van derde Covid-vlaagJuly 22, 2021

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het gewaarsku dat alhoewel die provinsie se infeksiesyfer nou besig is om af te plat, is die provinsie nog lank nie uit die kloue van die derde vlaag nie. Gesondheidshoof, dr Keith Cloete, sê hoewel die infeksies nou begin afneem sal hospitaal-opnames steeds geleidelik toeneem. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, vertel meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *