Kanadese prokureurs sê Recon skend menseregte, eis ondersoek

Kosmos 94.1 Nuus berig eksklusief dat menseregte-prokureurs in Kanada versoek ‘n ondersoek na ReconAfrica. Daar word beweer die maatskappy is betrokke by menseregteskendings in Namibië. Die menseregteprogram by die Universiteit van Toronto het by Parliament Hill in Ottawa gepraat, en die Kanadese ombudsman vir Verantwoordelike Ondernemings om die skendings te ondersoek. Dit volg op ‘n feitesending in Namibië. Nabila Khan, navorser by die universiteit…

Erica Fox, ook ‘n student by die instansie sê die bevindings is skrikwekkend. 

Kosmos 94.1 Nuus het uitgereik na ReconAfrica en verwag terugvoer.