Dis vandag 39 jaar sedert Westdene-ramp

Dit is vandag 39 jaar sedert die Westdene-ramp waar 42 kinders gesterf het toe die bus wat leerders van Hoërskool Vorentoe in die Westdene-dam verongeluk het. Daar is 30 kinders gered. Tot vandag toe weet niemand presies wat die ongeluk veroorsaak het nie. Dit is deur die destydse regering in Suid-Afrika het die voorval as nasionale ramp verklaar. ‘n Paar jaar gelede is ‘n herdenking gehou en Betta Bisschoff, oud-onderwyser by die hoërskool het haar herinneringe so gedeel.