SA vorder met TB-behandeling

Die buurland se gesondheidsminister, Joe Phaahla, sê hoewel Suid-Afrika steeds onder die lande met ‘n baie hoë tuberkulose-syfer is, was daar beduidende vordering in die land se stryd teen die siekte. ‘n Bestendige afname is opgemerk in die aantal mense in die land wat jaarliks met TB gediagnoseer word sedert 2007, toe die syfer 644 000 was, teenoor net 280 000 in 2022. Phaahla sê die departement se TB Strategiese Plan is ten volle in lyn met die Nasionale Strategiese Plan: