Inflasie effe af in Februarie
Inflasie het op 5 persent vir Februarie ingekom, teenoor 5,4 persent in Januarie. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê dat die hoogste koers van inflasie in sone 2, Khomas op 5,5 persent gemeet is met sone 1, die noordelike dele van die land, wat inflasie van op 5,3 persent gehad het. Sone 3 die suidelike dele met Omaheke en Erongo ingesluit, het 4 persent inflasie getoon. Yanna Smith het meer besonderhede…