Agra bied 2 190 bees op veiling aan

Agra se veiling wat Woensdag op Grootfontein gehou is was ‘n reuse-sukses. Maar, die getalle diere veroorsaak dat die veiling die nuus gehaal het. ‘n Verbysterende 2 190 bees was op aanbod en verkope het oop geloop. Afslaer Reynard Steynberg het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.