Whk Gymnasium maak ommekeer, skool sal Vrydag sluit

Windhoek Gymnasium, deel van die Curro-groep, het in ‘n verklaring gesê dat hulle sal Vrydag skool sal hê, in weerwil van ‘n opdrag deur die onderwysministerie dat die dag as amptelik skoolvakansiedag verklaar is. Dit is vinnig omgekeer na die ministerie kontak met die skool gemaak het. Colette Rieckert, uitvoerende direkteur van die Curro-groep van skole, sê daar was geen disrespek bedoel nie.