Die Brave Warriors is by die huis!

Die Brave Warriors is vandag deur die publiek verwelkom met hul terugkeer van ‘n geskiedkundige vertonings by die Afrika-beker toernooi in Ivoorkus. Nangolo Mbumba, die visepresident van Namibië, het die span die hoogste eer betoon deur hulle by die staatshuis in Windhoek te onthaal. Mbumba is aan die woord.