Die nat toestande bly nog ‘n rukkie
Volgens die Namibië Meteorologiese Diens sal reën nog die week voorkom waarna droë lug teen die einde van die week in die Suide sal voorkom. Teen rondom 10 Desember sal ‘n hoërdruk stelsel in beweeg wat warm toestande aan die binneland sal bring. Kosmos 94.1 Nuus het met Odilo Kgobetsi van die Windhoekse weerkantoor gepraat…