Gaping tussen DA, ANC krimp
Interne navolgingspeilings deur die DA onthul glo ‘n aansienlike verskuwing in die politieke dinamiek in die buurland, met aanduidings van ‘n 7 persent gaping nasionaal tussen die DA en die ANC. Die party se parlementslid Gregory Krumbock het die media in Kaapstad toegespreek en onhul sy party se steun staan op 32 persent, met die ANC op 40 persent, wat die kleinste gaping tot nog toe is.