Transformation Alliance is gereed vir ’24
Die Transformation Alliance gaan vandag sy amptelike registrasie-sertifikaat by die Onafhanklike Verkiesingskommissie se hoofkantoor in Tshwane afhaal. Die party se president, Abel Tau, wat die alliansie vroeër vanjaar bekend gestel het, het die kommissie bedank omdat hy voldoening aan reëls voorop gestel het tydens die registrasieproses. Tau het sy ywer geloof terwyl die kommissie voorberei vir volgende jaar se algemene en provinsiale verkiesing. Hy het gewys op die party se verbintenis tot vernuwende oplossings vir Suid-Afrikaners se behoeftes: