Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg
Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die provinsiale regering is vasbeslote om die voortgesette uitbreiding van die toerismesektor moontlik te maak om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep. Tussen Januarie en September vanjaar het meer as 6,8 miljoen tweerigting- internasionale en plaaslike passasiers deur die bekroonde Kaapstad Internasionale Lughawe beweeg. Wenger sê 1,9 miljoen was internasionale passasiers en 4,9 miljoen was plaaslik: