Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips
EFF-leier Julius Malema sê as sy party volgende jaar se verkiesing wen, sal hulle die Springbokspan se naam, embleem en kleure verander om Suid-Afrika se demokrasie te weerspieël. Nadat Suid-Afrika met Nieu-Seeland afgereken het om ʼn rekord vierde Wêreldbeker-sege te behaal, het Malema die oorwinning op sosiale media geloof en as ʼn geskiedkundige, monumentale en inspirerende oomblik geloof. Hy noem hierdie oomblik van ondersteuning aan die Bokke ʼn glips in politieke bewustheid: