Krisis is Midde-Ooste raak ons
Die konflik en chaos in die Midde-Ooste kom dalk voor of dit ver verwyderd is van ons maar, dit sal ons raak, veral as dit uitbrei en Hezbollah, wat deur Iran gesteun word, betrokke raak. Die sentiment teenoor Israel in die gebied neig ook na negatief. Kosmos 94.1 Nuus het met die Afrika-kenner, professor Nixon Kariithi gesels oor die moontlike impak.