Steytler praat oor stand van sake met plaaslike beleggings

Berigte uit die buurland toon dat buitelandse sowel as Suid-Afrikaanse beleggers verskuif toenemend hul fondse na die buiteland, wat lei tot ‘n aansienlike uitvloei van beleggings en die storting van meer as 100 miljard Suid-Afrikaanse rand se plaaslike aandele. Maar wat is die stand van sake in Namibië? Die deurwinterde ekonoom dr. John Steytler en uitvoerende hoof van die Ontwikkelingsbank van Namibië het sy mening so verwoord.