Tender vir dialise-masjiene by Sentraal verwelkom

Die jongste tender deur die gesondheidsministerie om dialise-masjiene aan te skaf by Sentraal-hospitaal word verwelkom omdat daar ‘n tekort aan die uiters belangrike behandeling by staatsfasiliteite is. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur van die ministerie, Ben Nangombe gesels. Hy sê nog sentrums word beplan.