Akwarium op Swakop sluit vir instandhouding

Die ministerie van visserye het aangekondig dat die akwarium op Swakopmund gedurende die komende vakansie gesluit sal wees, en moontlik so sal bly tot einde volgende jaar. Die akwarium het instandhouding nodig. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die ministerie Uaripi Katjiukua gesels.