DA verwelkom ondersoek na adjunkminister

Die DA sê hy verwelkom die ondersoek deur die Parlement en die polisie in Kaapstad na bewerings van seksuele aanranding teen die adjunkminister van Gesondheid, Sibongiseni Dhlomo. Hy word daarvan aangekla dat hy verlede maand ‘n parlementêre personeellid in Rondebosch, Kaapstad, seksueel aangerand het. Die DA se Michele Clarke, sê hierdie bewering teen Dhlomo is uiters kommerwekkend: