VSA sê Hamas keer dat buitelanders Gaza verlaatOctober 23, 2023

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, blameer Hamas vir die onvermoë van buitelandse burgers om Gaza deur die Rafah-grenspos met Egipte te verlaat. Selfs die ma van Humza Yousaf, die eerste minister van Skotland sit by die grenspos vas.