Hamas wil chemiese wapens vervaardig – Herzog

Israel se president Isaac Herzog sê die land se weermag het inligting en materiaal van Al-Kaïda by die oorskot van ‘n Hamas-vegter gevind. Herzog sê die materiaal, wat wys hoe om chemiese wapens te vervaardig is by ‘n kibbutz gevind na die aanval op 7 Oktober.