Parlementêre dorpies in buurland in die soeklig
Die buurland se parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge het die Spesiale Ondersoekeenheid gevra om die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se prestige-portefeulje in geheel te ondersoek. Dit sluit die bestuur en onderhoud van parlementêre dorpies in Pretoria en Kaapstad in. Die departement het aan die komitee gesê in Pretoria is 55 huise, waarvan 49 bewoon word, en in Kaapstad is 73 huise, waarvan 69 bewoon word. Skoor se voorsitter, Mkhuleko Hlengwa, sê hulle is nie tevrede met die prestige-portefeulje nie: