Sunak kuier by Netanyahu
Die Britse eerste minister Rishi Sunak het in Israel aangekom op ‘n twee dag besoek aan die land te midde van die konflik in die Midde-Ooste. Daar is berigte dat terreur-aanvalle binne die Verenigde Koninkryk dreig maar, Sunak het geen melding daarvan gemaak nie. Sunak is ook ‘n bondgenoot van Israel. Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het Sunak bedank vir sy besoek, lojaliteit en destydse oorlog teen die Nazi’s.