Syfers van Gaza se gesondheidsministerie kan nie geglo word nieOctober 18, 2023
Mark Regev, spesiale adviseur vir Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu bevraagteken die dodetal wat deur die ministerie van gesondheid in Gaza uitgereik word. Die jongste syfers deur die ministerie dui aan dat rondom 2 700 Palestyne tot dusver omgekom het. Regev sê die syfers moet bevraagteken word.