Reuse-bedrog by Erfenishulpbronagentskap
Drie voormalige senior lede van die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap en ʼn diensverskaffer het gister in die Kaapstadse Landdroshof verskyn. Hulle staar ses aanklagte van bedrog en 21 van die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur in die gesig. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Eric Ntabazalila, sê die verdagtes het nie doeltreffende en gepaste stappe gedoen om ongemagtigde of onregmatige besteding, en vrugtelose en verkwistende uitgawes te keer nie. Dit het gelei tot oorbesteding van 30 miljoen Suid-Afrikaanse rand: