Die reën kom aan, so lyk jou week

Volgens die jongste seisoenale reënval vooruitsigte sal die grootste deel van die land na verwagting normale tot bo-normale reënval kry vanaf vandeesmaand tot Februarie volgende jaar. Normale tot onder-normale reënval word egter in die verre suidelike dele verwag, volgens die meteorologiese diens van Namibië. Die weerkundige van Aranos, George van der Merwe, het meer oor die weer vir die komende week. 

Oor die situasie in die res van die land, sê hy: