Indië keur Moderna-entstof goedJune 30, 2021

Indië se medisyne-owerheid het die noodgebruik van die Moderna-entstof se Covid-entstof goedgekeur. Dis die vierde Covid-entstof om goedkeuring te kry. Indië het reeds 327 miljoen dosisse entstof gebruik en ses persent van die bevolking is ten volle ingeënt.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *