SA20-veiling vind vandag plaas
Meer as 250 plaaslike en internasionale spelers is vandag in Johannesburg beskikbaar op die veiling vir die tweede jaarlikse SA20-kompetisie. Talle internasionale T20-sterre kan opgeraap word, tesame met sommige van die beste plaaslike spelers en nuwelinge. Die salarisperk vir die tweede seisoen is met 5 miljoen Suid-Afrikaanse rand verhoog tot 39 miljoen rand. Die SA20-liga se kommissaris, Graeme Smith, verwag ‘n mededingende tweede seisoen: