Kavango-olie – daar’s geen bedreiging nie sê ShiimiJune 30, 2021

Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi was op die Amerikaanse nuuskanaal CNN in gesprek met Richard Quest. Die onderhoud het gehandel oor olie-eksplorasie in die Kavango-bekken en die heersende kommer oor die omgewing en waterbronne in die gebied. Volgens Shiimi is daar nie enige bedreiging in die verband nie…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *