Skokkende agterstand in werkloosheidsfonds-betalings
‘n Suid-Afrikaanse kenner van arbeidswetgewing, Michael Bagraim, het die administrasie van die Werkloosheidsversekeringsfonds gekritiseer. Hy wys daarop talle mense ervaar lang vertragings met die verwerking van hulle fonds-eise. Bagraim sê ook sommige eise dateer terug na die tydperk gedurende die Covid-19-pandemie. Hy sê die agterstand is skokkend: