Zanu-PF het mielieprys voor verkiesing kunsmatig opgestoot

Commodity Insights Africa sê dat die pryse van mielies het skerp gereageer na die verkiesing in Zimbabwe. Die Zanu-PF regering het ‘n 13 persent subsidie vir mielieboere toegepas wat die pryse kunsmatig opgestoot het. Na die verkiesing is die subsidie verwyder en nou daal die pryse vir produsente maar, styg steeds vir verbruikers. Deon Theron, voormalige hoof van die land se kommersiële boere-unie sê pryse vir verbruikers is deur die dak.