ActionSA sal swart ekonomiese bemagtiging skrap
ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die party sal die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging herroep en vervang met ‘n omvattende pakket van ingrypings onder die party se eie beleid, genaamd Inklusiewe Ekonomiese Bemagtiging. Mashaba het op die afsluitingseremonie van die party se beleidskonferensie in Gauteng gepraat. Hy sê wanneer dit ingestel word, sal ‘n reuse geleentheidsfonds ingestel word wat ongelykheid in Suid-Afrika wesenlik sal verminder: